Tuis1AAPL • BIT
add
Apple Inc
Vorige sluiting
€227,50
Dagwisseling
€227,65 - €230,70
Jaarwisseling
€153,02 - €248,80
Markkapitalisasie
3,57Â bn USD
Gemiddelde volume
8,81Â k
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
NASDAQ
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 94,93Â mjd | 6,07% |
Bedryfskoste | 14,29Â mjd | 6,17% |
Netto inkomste | 14,74Â mjd | -35,81% |
Netto winsgrens | 15,52 | -39,49% |
Wins per aandeel | 1,64 | 12,33% |
EBITDA | 32,50Â mjd | 9,72% |
Effektiewe belastingkoers | 50,23% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 65,17Â mjd | 5,87% |
Totale bates | 364,98Â mjd | 3,52% |
Totale aanspreeklikheid | 308,03Â mjd | 6,06% |
Totale ekwiteit | 56,95 mjd | — |
Uitstaande aandele | 15,12 mjd | — |
Prys om te bespreek | 60,34 | — |
Opbrengs op bates | 21,24% | — |
Opbrengs op kapitaal | 43,01% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 14,74Â mjd | -35,81% |
Kontant van bedrywe | 26,81Â mjd | 24,14% |
Kontant van beleggings | 1,44Â mjd | -39,64% |
Kontant van finansiering | -24,95Â mjd | -7,75% |
Netto kontantverandering | 3,31Â mjd | 294,28% |
Beskikbare kontantvloei | 34,54Â mjd | 180,60% |
Meer oor
Apple Inc. is ’n Amerikaanse multinasionale korporasie wat rekenaars, verbruikerselektronika, bedryfsstelsels en programmatuur ontwerp, vervaardig en – naas tradisionele kleinhandelkanale – ook in sy eie aanlyn- en straatwinkels bemark. Apple se hardewaretoestelle word – in teenstelling met dié van ander vervaardigers – rondom die onderneming se eie sagteware ontwikkel om volledige versoenbaarheid van alle komponente te verseker. Veiligheid en modernisties-estetiese ontwerpe is ander streng kriteria.
In die 1970’s was Apple een van die eerste vervaardigers van persoonlike rekenaars wat danksy sy bemarkingstrategie vir sy Macintosh-reeks ’n beslissende bydrae tot die kommersiële sukses van tuisrekenaars gelewer het. In die 1980’s het die maatskappy nog eens ’n baanbrekersrol by die invoering van grafiese koppelvlakke en rekenaarmuise vervul. Met die bekendstelling van die iPod in 2001, die slimfoon iPhone in 2007, die tabletrekenaar iPad in 2010 en die slimhorlosie Apple Watch in 2015 het Apple sy sakebelange ook na ander produkvelde uitgebrei. Wikipedia
Gestig
01 Apr. 1976
Webwerf
Werknemers
164Â 000