TuisAPC8 • FRA
add
Apple CAD Hedged CDR
Vorige sluiting
€22,80
Dagwisseling
€22,60 - €22,60
Jaarwisseling
€16,30 - €25,00
Markkapitalisasie
3,58 bn USD
Gemiddelde volume
20,00
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 94,93 mjd | 6,07% |
Bedryfskoste | 14,29 mjd | 6,17% |
Netto inkomste | 14,74 mjd | -35,81% |
Netto winsgrens | 15,52 | -39,49% |
Wins per aandeel | 1,64 | 12,33% |
EBITDA | 32,50 mjd | 9,72% |
Effektiewe belastingkoers | 50,23% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 65,17 mjd | 5,87% |
Totale bates | 364,98 mjd | 3,52% |
Totale aanspreeklikheid | 308,03 mjd | 6,06% |
Totale ekwiteit | 56,95 mjd | — |
Uitstaande aandele | 15,12 mjd | — |
Prys om te bespreek | 6,05 | — |
Opbrengs op bates | 21,24% | — |
Opbrengs op kapitaal | 43,01% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(USD) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 14,74 mjd | -35,81% |
Kontant van bedrywe | 26,81 mjd | 24,14% |
Kontant van beleggings | 1,44 mjd | -39,64% |
Kontant van finansiering | -24,95 mjd | -7,75% |
Netto kontantverandering | 3,31 mjd | 294,28% |
Beskikbare kontantvloei | 34,54 mjd | 180,60% |
Meer oor
Apple Inc. is ’n Amerikaanse multinasionale korporasie wat rekenaars, verbruikerselektronika, bedryfsstelsels en programmatuur ontwerp, vervaardig en – naas tradisionele kleinhandelkanale – ook in sy eie aanlyn- en straatwinkels bemark. Apple se hardewaretoestelle word – in teenstelling met dié van ander vervaardigers – rondom die onderneming se eie sagteware ontwikkel om volledige versoenbaarheid van alle komponente te verseker. Veiligheid en modernisties-estetiese ontwerpe is ander streng kriteria.
In die 1970’s was Apple een van die eerste vervaardigers van persoonlike rekenaars wat danksy sy bemarkingstrategie vir sy Macintosh-reeks ’n beslissende bydrae tot die kommersiële sukses van tuisrekenaars gelewer het. In die 1980’s het die maatskappy nog eens ’n baanbrekersrol by die invoering van grafiese koppelvlakke en rekenaarmuise vervul. Met die bekendstelling van die iPod in 2001, die slimfoon iPhone in 2007, die tabletrekenaar iPad in 2010 en die slimhorlosie Apple Watch in 2015 het Apple sy sakebelange ook na ander produkvelde uitgebrei. Wikipedia
Gestig
01 Apr. 1976
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
164 000