TuisHMSB • FRA
add
H&M
Vorige sluiting
€12,55
Dagwisseling
€12,52 - €12,82
Jaarwisseling
€12,17 - €17,29
Markkapitalisasie
209,73 mjd SEK
Gemiddelde volume
274,00
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
STO
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(SEK) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 59,01 mjd | -3,10% |
Bedryfskoste | 26,56 mjd | 1,29% |
Netto inkomste | 2,32 mjd | -30,32% |
Netto winsgrens | 3,93 | -28,02% |
Wins per aandeel | 1,44 | -29,41% |
EBITDA | 5,73 mjd | -19,28% |
Effektiewe belastingkoers | 25,22% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(SEK) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 23,70 mjd | -5,10% |
Totale bates | 180,62 mjd | -3,69% |
Totale aanspreeklikheid | 137,39 mjd | -1,63% |
Totale ekwiteit | 43,23 mjd | — |
Uitstaande aandele | 1,61 mjd | — |
Prys om te bespreek | 0,47 | — |
Opbrengs op bates | 4,98% | — |
Opbrengs op kapitaal | 7,64% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(SEK) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 2,32 mjd | -30,32% |
Kontant van bedrywe | 8,22 mjd | -32,98% |
Kontant van beleggings | -3,33 mjd | -40,50% |
Kontant van finansiering | -5,17 mjd | -11,98% |
Netto kontantverandering | -548,00 m | -111,41% |
Beskikbare kontantvloei | 3,86 mjd | -56,81% |
Meer oor
H&M is 'n Sweedse multinasionale klerewinkelketting met meer as 4 700 winkels in 69 lande wêreldwyd wat hom op sogenaamde fast fashion vir dames, mans, tieners en kinders toespits.
H&M, wat in September 2013 sy 3000ste modewinkel in Chengdu, Volksrepubliek China, geopen het, word tans as die tweede grootste onderneming in die internasionale modekleinhandel geranglys, na die Spaanse Inditex en nog voor die Amerikaanse Gap Inc. Die eerste H&M-winkel is in 1947 in die Sweedse stad Västerås geopen.
Danksy 'n reeks uitbreidingsfases het die onderneming gegroei tot 'n globale rolspeler in die tekstielkleinhandelbedryf met altesaam 4 100 winkels wêreldwyd. Bekostigbare mode in 'n verskeidenheid style staan sentraal in H&M se konsep, net soos die samewerking met leidende ontwerpers en popsterre en die fokus op volhoubaarheid.
Met die opening van die nuwe winkelsentrum Mall of Africa op 28 April 2016 in Midrand, 'n noordelike voorstad van Johannesburg, is die vyfde H&M-winkel in Suid-Afrika geopen – die ses ander is in Pietersburg/Polokwane, Nelspruit, Durban, Kaapstad, Roodepoort en Johannesburg geleë. In 2017 was daar reeds 17 winkels in die RSA, met 'n omset van SEK890 miljoen in 2017. Wikipedia
Gestig
04 Okt. 1947
Webwerf
Werknemers
143 000