TuisKIO • JSE
add
Kumba Iron Ore
Vorige sluiting
ZAC 33 501,00
Dagwisseling
ZAC 33 181,00 - ZAC 34 352,00
Jaarwisseling
ZAC 31 417,00 - ZAC 58 794,00
Markkapitalisasie
108,79 mjd ZAR
Gemiddelde volume
304,08 k
P/V-verhouding
5,37
Dividend-opbrengs
12,72%
Primêre beurs
JSE
Marknuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(ZAR) | Jun. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 17,90 mjd | -6,47% |
Bedryfskoste | 8,43 mjd | 11,61% |
Netto inkomste | 3,57 mjd | -25,88% |
Netto winsgrens | 19,96 | -20,76% |
Wins per aandeel | — | — |
EBITDA | 7,72 mjd | -19,10% |
Effektiewe belastingkoers | 28,30% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(ZAR) | Jun. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 15,85 mjd | 7,62% |
Totale bates | 93,20 mjd | 7,44% |
Totale aanspreeklikheid | 26,09 mjd | 0,58% |
Totale ekwiteit | 67,11 mjd | — |
Uitstaande aandele | 320,97 m | — |
Prys om te bespreek | 2,10 | — |
Opbrengs op bates | 17,27% | — |
Opbrengs op kapitaal | 23,55% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(ZAR) | Jun. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 3,57 mjd | -25,88% |
Kontant van bedrywe | 8,44 mjd | 13,85% |
Kontant van beleggings | -2,49 mjd | 0,16% |
Kontant van finansiering | -6,78 mjd | -3,96% |
Netto kontantverandering | -937,00 m | -10,37% |
Beskikbare kontantvloei | 2,82 mjd | -26,57% |
Meer oor
Kumba Iron Ore Beperk is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy betrokke by die eksplorasie, winning, veredeling, bemarking, verkoop en vervoer van ystererts. Dit is die grootste produsent van ystererts in Afrika en op vier na die grootste in die wêreld. Kumba is 'n dogtermaatskappy van Anglo American-korporasie.
Kumba se grootste myn is by Sishen in die Noord-Kaap. Dit lewer 70% van die firma se produksie. In 2015 was dit 31,4 Mt. Die Kolomela-myn lewer 12 Mt per jaar en die Thabazimbi-myn ongeveer 1 Mt. In 2015 het die firma 43,5 Mt uitgevoer en 4,3 Mt plaaslik verkoop. Kumba lewer erts aan klante in Suid-Afrika, die Volksrepubliek China, Indië, Japan, Suid-Korea, die Midde-Ooste en Europa.
Die firma het 14 000 werknemers, is op die JSE genoteer en die hoofaandeelhouer is Anglo-American plc wat 70% van die aandele besit. Die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie besit 13% en die Onafhanklike Beleggingskorporasie 1% van die firma. Wikipedia
Gestig
2005
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
6 764