TuisNOK / DKK • Geldeenheid
add
NOK / DKK
Vorige sluiting
0,63
Marknuus
Meer oor Noorse kroon
Die Noorse kroon is die geldeenheid van Noorweë. Dit word opgedeel in 100 øre. Die ISO 4217-kode vir die Noorse geldeenheid is NOK, alhoewel in Noorweë meestal die afkorting kr gebruik word. WikipediaMeer oor Deense kroon
Die Deense kroon is die geldeenheid van die Koninkryk van Denemarke. Die kroon is aan die Europese Unie se wisselkoersmeganisme gekoppel. In die Deense taal is die meervoud van krone, kroner. ’n Kroon bestaan uit 100 øre. Die ISO 4217-kode is DKK; die plaaslike afkorting is “kr.”. Soms word ook DKR of DKr opgemerk, hoewel dit nie amptelik erken word nie. Die geldeenheid staan in Afrikaans bekend as die “Deense kroon”. Wikipedia